✝
Coetser Frederik
15 January 1997 · Farm Renosterhoek Section 32, Sabie · Mpumalanga · Tortured
Age 74. Frederik Coetser (74) van die plaas Renosterhoek (Gedeeldte 32) is vermoor, maar is eers gemartel deurdat sy vingers in n skroef vasgedraai is, sy bene is so erg met stokke geslaan (bene is gebreek), toe is hy met n mes in regtersy gesteek en sy kop is met n klip verbrysel, Sabie [TLU SA / Solidariteit list, 15 Januarie 1997]
View the full memorial →