✝
Deez Jakobus
3 July 2010 · Villiersdorp farm · Western Cape · Hacked/Axed
Jakobus Deez het vermis raak op die plaas waar hy werksaam was. Na ’n soektog is sy oorskot op die plaas gevind. Hy is op ’n grusame wyse met ’n skerp voorwerp (byl of kapmes) in stukke gekap. Jakobus Deez was ’n plaaswerker.
View the full memorial →