✝
Vorster Chris
17 April 1996 · Farm Sterkfontein, Piet Retief · Mpumalanga · Shot
Age 29. Chris Vorster (29) van plaas Sterkfontein het na ander plaas vertrek, nooit daar aangekom nie, hy is dood in sy bakkie gevind in n plantasie met n koeëlwond deur die kop, Piet Retief [TLU SA / Solidariteit list, 17/04/1996]
View the full memorial →