✝
Van der Merwe Coen
2 October 1996 · Farm Leeuwfontein, Fochville · Gauteng · Shot
Age 49. Coen van der Merwe (49) van die plaas Leeuwfontein is doodgeskiet, Marthinus de Jager (62) is met vuurwapen oor die kop geslaan, n plaaswerker het Mnr Van der Merwe gaan roep, hy is in die oor en weer skietery dood, Fochville [TLU SA / Solidariteit list, 02/10/1996]
View the full memorial →