✝
Louw Gansie
24 September 1996 · Farm Heldersig, Nieuwoudville · Northern Cape · Stabbed
Age 57. Gansie Louw (57) van die plaas Heldersig is oorval en doodgesteek (39 wonde), haar gaste Julia Fairbanks-Smith (37) is 41 keer gesteek, haar skedel is ook verbrysel, haar dogter Emma (4) is 29 keer gesteek, haar skedel was gekraak, en haar gesig is vergruis met stewels (die hele skoenafdruk kon duidelik op gesig gesien word), slegs Johan Viviers (50) het aanval oorleef, hy is vir dood agtergelaat, die mes het in sy nek afgebreek, Nieuwoudtville [TLU SA / Solidariteit list, 24/09/1996]
View the full memorial →