✝
Buys Flippie
3 Sep 1996 · Farm Lucerne Valley · Shot
Age 40. Flippie Buys (40) is in kop en nek doodgeskiet in plaaswinkel op plaas Lucerne Valley deur 5 rowers, n werknemer Nick Mansfield (46) is ernstig gewond (3 keer geskiet) [TLU SA / Solidariteit list, 03/09/1996]
View the full memorial →