✝
Brits Hennie
21 Dec 1996 · Roedtan, Pietersburg · Limpopo · Shot
Age 50. Hennie Brits (50) is doodgeskiet toe hy by plaas aankom, Roedtan naby Pietersburg. Toe hy op plaas aankom en uit bakkie klim is op hom geskiet, sy vrou is op sy lyk gegooi, maar oorleef [TLU SA / Solidariteit list, 21/12/1996]
View the full memorial →