Van der Westhuizen Jacobus "Jakob"

4 June 2003 · Boekenhoutkloof, Cullinan · Gauteng · Stabbed
Mnr. Van der Westhuizen is deur 'n bende aanvallers op sy kleinhoewe oorrompel. Hy is op 'n uiters brutale wyse 39 keer met 'n gebreekte bottel gesteek en is weens sy beserings oorlede
🔗 Source: news24.com
View the full memorial →
Remember the Fallen — a memorial record of South African rural farm killings.