✝
Thompson Reggie
3 May 1995 · Farm Veekraal · Limpopo · Stabbed
Age 71. Reggie Thompson (71) en sy vrou Ina (71) is in hul winkel op plaas Veekraal deur 3 mans oorval, aangerand en beroof, hulle is albei in die nek, gesig en rug gesteek, Reggie Thompson is dood net adat hy uit hospitaal ontslaan is, Haenertsburg [TLU SA / Solidariteit list, 03 Mei 1995]
View the full memorial →