Steenkamp Lourens

4 Nov 1995 · Farm Varkenskraal · Mpumalanga · Shot
Age 41. Mnr Lourens Steenkamp (41) is by sy huis op die plaas Varkenskraal doodgeskiet deur 3 rowers, voor sy dood het hy sy vrou Sandra en 3 kinders in pakkamer toegesluit, dit het heelwaarskynlik hul lewens gered, Groblersdal [TLU SA / Solidariteit list, 04 November 1995]
🔗 Source: web.archive.org
View the full memorial →
Remember the Fallen — a memorial record of South African rural farm killings.