✝
Bezuidenhout Walter
14 June 1990 · Steynsrus · Free State · Beaten
Mnr. Bezuidenhout en sy vrou Chrissie is op sy plaas oorval deur 'n man en vrou wat voorgegee het om groente te verkoop. Walter is met 'n byl gekap. Chrissie is ook met 'n byl en mes aangeval, maar het die aanval oorleef nadat sy gemaak het of sy dood is. Die vroulike aanvaller het ook op haar gespring.
Die moordenaars is nooit gevang nie en die saak is afgehandel as onopgelos.
View the full memorial →