โ
Kooij J.C.
21 November 1993 ยท Potchefstroom ยท North West
Age 58. Met hul aankoms van kerk is Johannes Christoffel Kooij (58) van die plaas Gerhardminnebron naby Boskopstasie buite die dorp is in sy huis doodgeskiet (3 keer), sy skoonma Maria Magdalena de Kock (86) is net vasgebind, sy vrou Wilma Petro (53) is ook ongedeerd, wapens etc is gesteel, Potchefstroom [TLU SA / Solidariteit list, 21-Nov-93]
View the full memorial →