✝
Van Wyk L. (v)
22 September 1993 · Pretoria · Gauteng
Age 70. Lilian van Wyk (70) is op hoewe by Onderstepoort met aangeval met n panga en doodgekap, haar kleindogter Lilian Kruger (15) is erg beseer, sy het kopwonde opgedoen, en is beroof, Onderstepoort-hoewes, noorde van Pretoria [TLU SA / Solidariteit list, 22-Sep-93]
View the full memorial →