van Diemen H.

12 July 1993 · Pretoria · Gauteng
Age 46. Harry van Diemen (46) en sy 2 seuns Herman (9) en Corné (7) is in huis op hoewe deur 2 mans oorval toe hulle televisie kyk, Mnr van Diemen is in die bors en keel doodgesteek, Corné (7) is net onder die hart gewond, hulle het geld en vuurwapens geeis, Herman (9) is met ‘n mes bokant die oog gesteek, hulle is almal vasgebind, die seuns het losgekom en hulp gaan soek, op hoewe suidoos van Pretoria [TLU SA / Solidariteit list, 12-Jul-93]
🔗 Source report
View the full memorial →
Remember the Fallen — a memorial record of South African rural farm killings.