Oosthuizen K.

7 August 1993 · West Rand · Gauteng
Age 36. Koos Oosthuizen (36) van kleinhoewe 39, Vlakfontein is by sy winkel op die hoewe Lucky Seven deur 4 mans in die kop en bors doodgeskiet, so ook ‘n swart vrou wat in die winkel gewerk het, sy is ook doodgeskiet, Wes Rand [TLU SA / Solidariteit list, 07-Aug-93]
🔗 Source report
View the full memorial →
Remember the Fallen — a memorial record of South African rural farm killings.