✝
Alberts T.
24 May 1993 · Pretoria · Gauteng
Age 43. Tommie Alberts (43) van die Leeuwfontein-hoewes is met n AK47 deur die venster van sy sitkamer doodgeskiet deur 2 mans, daarna het hulle sy ma Sankie (82) rondgestamp en beroof, buite Pretoria [TLU SA / Solidariteit list, 24-Mei-93]
View the full memorial →