✝
Malan Susan
11 June 2011 · Mooilande smallholding, Vereeniging · Gauteng · Strangled
Hul huishoudelike werker het die Sondagoggend omstreeks 09:30 op die toneel afgekom. Susan se liggaam het in die gang gelê, en Jan s'n tussen die eet- en sitkamer. : Die aanvallers het vermoedelik messe en 'n byl gebruik. Jan het kapwonde aan sy kop en 'n steekwond in sy sy gehad, terwyl Susan se keel afgesny is. Minder as 'n week voor die moord het Jan probeer om 'n voorval by die polisie aan te meld nadat drie van hul honde vergiftig is en hulle 'n doodsdreigement ontvang het. Die polisie het hom egter na bewering weggewys. Susan Malan was ten tyde van haar dood vir 20 jaar lank 'n klerk by die kinderhof.
View the full memorial →