✝
Van Den Berg Piet
11 July 2009 · Farm Boekenhoutkloof, Cullinan · Gauteng · Shot
Tydens die voorval is mnr. Van den Berg doodgeskiet en die aanvallers het sy huis aan die brand gesteek. Sy vrou, Madelein van den Berg, is vasgebind en in 'n klerekas toegesluit. : Die rowers het die huis aan die brand gesteek terwyl sy nog binne-in die kas was. Sy het die aanval wonderbaarlik oorleef. Luidens 'n hofbekentenis het een van die aanvallers vir Madelein gevra wat haar laaste woorde is voor hy die brand stig, waarop sy geantwoord het dat sy "hemel toe wil gaan".
Die Hooggeregshof in Pretoria het die drie moordenaars in Junie 2014 gevonnis:Mduduzi Sbusiso Hlengethwa: Lewenslange tronkstraf.Mphanyana Given Kanyane: Lewenslange tronkstraf.Wonder Mbongezini Makwakwa: 20 jaar tronkstraf (hy was slegs 18 jaar oud tydens die misdaad).
Age 64. Piet van den Berg (64) is in sy werkwinkel op hoewe oorval deur 3 mans, hy is met mes teen keel in huis ingedwing, hy is van agter deur skouerblad in die bors doodgeskiet, sy vrou Madeleine (60) is in die kas toegesluit, sy kon betyds ontsnap, want hulle het na hul plundertog die huis aan die brand gesteek, naby Cullinan [TLU SA / Solidariteit list, 11/07/2009]
View the full memorial →