Swiegers Jacoba Elizabeth

14 June 2006 · Northdene, Vanderbijlpark · Gauteng · Other
Sy is die aand deur aanvallers op haar hoewe gekonfronteer, in die huis in gedwing en beroof. Die aanvallers het haar hande en voete vasgebind. Haar mond en neus is so dig toegeplak of bedek dat sy weens 'n gebrek aan suurstof gesterf het. Die misdadigers het haar daarna in haar eie voertuig ontvoer. Die polisie het haar liggaam twee dae na die ontvoering gevind in die kattebak van haar motor.
View the full memorial →
Remember the Fallen — a memorial record of South African rural farm killings.