Potgieter Petrus Johannes "Piet"

26 January 2001 · Farm Lindeyspoort, Swartruggens · North West · Shot
Piet (jnr.) en sy vrou, Magda, het die middag na die varkhokke gestap om die watertoevoer na te gaan toe hulle deur drie gewapende mans ingewag is. Piet het vir sy vrou geskree om op die grond te val om haar lewe te red. Hy is vyf keer met 'n 9mm-pistool geskiet (in die nek, maag en rug) en het op die toneel gesterf. Piet se broer is op dieselfde plaas geskiet in 1999. Age 42.
🔗 Source: news24.com
View the full memorial →
Remember the Fallen — a memorial record of South African rural farm killings.