โ
Van Niekerk H.
7 September 1999 ยท Cullinan ยท Gauteng
Age 65. Hampie van Niekerk (65) en sy vrou Marie (59) in bedenklike toestand in hospitaal na aanval op hoewe, oor kop geslaan en vir dood gelos in Elandshoek. Mnr Cornelius Meyer (56) is in die aanval doodgeslaan, Cullinan [TLU SA / Solidariteit list, 07 September 1999]
View the full memorial →