โ
Van den Berg P.
11 July 2009 ยท Cullinan ยท Gauteng
Age 64. Piet van den Berg (64) is in sy werkwinkel op hoewe oorval deur 3 mans, hy is met mes teen keel in huis ingedwing, hy is van agter deur skouerblad in die bors doodgeskiet, sy vrou Madeleine (60) is in die kas toegesluit, sy kon betyds ontsnap, want hulle het na hul plundertog die huis aan die brand gesteek, naby Cullinan [TLU SA / Solidariteit list, 11/07/2009]
View the full memorial →