Muller Arina

Muller Arina

5 June 2012 · Kleinhoewe Mnandi, Centurion · Gauteng · Shot
Age 29. :Arina het omstreeks 21:00 van die gimnasium af by die huis gekom. Twee aanvallers het agter haar voertuig by die erf ingeglip. Toe sy die mans gewaar en om hulp roep, het haar ouers, Jan en Kitty Muller, uit die huis gehardloop. Arina is voor hul oë in die bors geskiet en het in haar ouers se arms gesterf. Die ouers was fisies te swak om haar in die motor te tel om hospitaal toe te jaag, aangesien albei se agterstewe (Achillespees) slegs 'n paar maande vantevore (Januarie 2012) deur aanvallers met panga's kapwonde op dieselfde hoewe opgedoen het.
🔗 Source: maroelamedia.co.za
View the full memorial →
Remember the Fallen — a memorial record of South African rural farm killings.