Lemmer Jemima

13 June 2014 · Boschkop, Pretoria · Gauteng · Other
Die aanval was op 'n bejaarde egpaar, Jemima Lemmer (81) en haar man Richard Lemmer (84). Vier aanvallers het die egpaar in die vroeë oggendure in hul huis oorval. Richard is met 'n hamer aangeval en ernstig beseer, terwyl Jemima Lemmer op die toneel dood is nadat sy grusaam met 'n strykyster gebrand en gemartel is. Die aanvallers het slegs met selfone en 'n aktetas met 'n beursie gevlug.
🔗 Source: maroelamedia.co.za
View the full memorial →
Remember the Fallen — a memorial record of South African rural farm killings.