Le Roux Jason

Le Roux Jason

16 June 2016 · Lammermoor kleinhoewes, Muldersdrift · Gauteng · Shot
Age 25. In die vroeë oggendure van 16 Junie 2016 het drie gewapende rowers by sy huis ingebreek. Jason het die rowers gekonfronteer, waarna hy noodlottig geskiet is. Die aanvallers het daarna van die toneel gevlug. Twee mans is in hegtenis geneem, maar geen verdere besonderhede oor hulle is beskikbaar nie.
🔗 Source: maroelamedia.co.za
View the full memorial →
Remember the Fallen — a memorial record of South African rural farm killings.