Van den Heever Christiaan Johannes "Chris"

5 August 1996 · Plaas Vorentoe, Naboomspruit · Limpopo · Shot
Age 80. Volgens amptelike berigte en lyste uit daardie tyd is mnr. Van den Heever in die rug geskiet. Sy vrou, Martha Magdalena Elizabeth van den Heever (76), is ook ernstig tydens die aanval beseer en sy is 'n geruime tyd daarna aan haar beserings oorlede. Sy het ten spyte van haar beserings destyds nog daarin geslaag om hulp te ontbied. Hierdie saak is as onopgelos afgehandel.
View the full memorial →
Remember the Fallen — a memorial record of South African rural farm killings.