✝
Brent-Meek Marlene Jean
5 Jan 1995 · Stoneyridge, Warmbaths · Limpopo · Strangled
Marlene Jean Brent-Meek (57) van die hoewe Stoneyridge buite Warmbad wou n klip uit die pad rol, toe sy oorval is, sy is op bakkie gegooi, haar lyk is die volgende dag gekry, sy is verwurg [TLU SA / Solidariteit list, 05 Januarie 1995]
Age 57. Marlene Jean Brent-Meek (57) van die hoewe Stoneyridge buite Warmbad wou n klip uit die pad rol, toe sy oorval is, sy is op bakkie gegooi, haar lyk is die volgende dag gekry, sy is verwurg [TLU SA / Solidariteit list, 05 Januarie 1995]
View the full memorial →