✝
Engelbrecht Jan
13 Apr 2000 · Rooipoort holding · Limpopo · Beaten
Age 85. Jan Engelbrecht (85) van die hoewe Oorlogsfontein op die Rooipoort-hoewes erg aangerand met ysterpyp, sy vrou Marie (85) is verkrag, tussen Potgietersrus en Zebediela. Jan Engelbrecht is die aand oorlede aan sy beserings [TLU SA / Solidariteit list, 13 April 2000]
View the full memorial →