Armatigun Martin

Armatigun Martin

30 September 2004 · Plaas Melkhoutkopjes, Louis Trichardt · Limpopo · Shot
Age 66. Mnr. Armitage, ’n bekende en gerespekteerde derde-generasie boer en die eienaar van Bandelierkop Fencing, het die Donderdagaand saam met vriende by die Lalapanzi-hotel gaan eet. Hy is vermoedelik omstreeks 23:00 die aand by sy plaashek oorval en met ’n enkele skietwond in die bors/bolyf doodgeskiet toe hy na sy plaas teruggekeer het. ’n Huurder op sy plaas (bekend as Jack) het sy liggaam die volgende oggend omstreeks 06:00 by die plaashek aangetref.
🔗 Source: netwerk24.com
View the full memorial →
Remember the Fallen — a memorial record of South African rural farm killings.