โ
Van der Walt H.P.R.
6 March 2009 ยท Nylstroom ยท Limpopo
Age 44. Hendrik Petrus Riaan Van der Walt (44) is op plaas Cyferfontein in die Suikerfontein gebied by Nylstroom doodgeskiet terwyl hy vleis gebraai het, 4 verdagtes is gearresteer (Sit langs N1 hoofpad, 3 km anderkant Kranskop Tolhekke by die Torings [TLU SA / Solidariteit list, 06/03/2009]
View the full memorial →