Roos Gertruida H.

31 May 1993 · Plaas Suikerboskop, Balmoral · Mpumalanga · Beaten
Age 42. Mnr en Mev Roos is oorval deur twee plaaswerkers wat op daardie stadium slegs twee weke in hulle diens was. Die egpaar is wreed doodgeslaan waarna die aanvallers hulle beroof en van die toneel gevlug het.
View the full memorial →
Remember the Fallen — a memorial record of South African rural farm killings.