โ
Adams G.
13 February 2009 ยท Middelburg ยท Mpumalanga
Age 51. Mnr Graham Adams (51) is op Koelenhof kleinhoewes deur venster van sy woning geskiet in regtersy, hy is opslag dood, 10 km buite Middelburg [TLU SA / Solidariteit list, 13/02/2009]
View the full memorial →