✝
Malan Roelf Jacobus
3 April 1999 · Grootvlei holding · Gauteng · Shot
Age 73. Roelf Jacobus Malan (73) is geskiet en is n paar ure later in hospitaal oorlede, sy vrou Lien (Magdalena, Hendrika) (66) in kritieke toestand in hospitaal, sterf 16-17/04 in hospitaal, hul dogter Mev Van Heerden en haar seun Jacques (16) het op toneel afgekom, gelukkig is hulle net vasgebind nadat die aanvaller se wapen nie wou afvuur nie, op hoewe by Grootvlei naby Pretoria [TLU SA / Solidariteit list, 03 April 1999]
View the full memorial →