Van Vuuren Daantjie

16 January 1998 · Farm Wilgerspoort, Balfour · Eastern Cape · Shot
Age 48. Daantjie van Vuuren (48) is doodgeskiet op plaas Wilgerspoort, Johanna van Zyl (32) is met wapen geslaan en 5 keer met mes in skouer gesteek, sy ma Johanna (78) is met geweerkolf in die gesig geslaan, toe is hulle vasgebind/beroof, polisie het gehelp soek na die 4 oortreders op plaas, hulle het in skietgeveg gekom met oortreders, 3 aanvallers is doodgeskiet, so ook Det. Sgt. Lehlohonoto Zondo is doodgeskiet, Balfour [TLU SA / Solidariteit list, 16 Januarie 1998]
🔗 Source: web.archive.org
View the full memorial →
Remember the Fallen — a memorial record of South African rural farm killings.