โ
Henning C.A.O.
13 October 1994 ยท Loerie ยท Eastern Cape
Age 56. Prof. Almeiro Henning (56) is met sy aankoms op plaas buite sy plaasopstal by Loerie aangeval, met messe gesteek en met stomp voorwerp vermoor, Port Elizabeth [TLU SA / Solidariteit list, 13-Okt-94]
View the full memorial →