✝
Roux Wallace Pieter
18 October 1994 · Farm Kromdraai, Witbank · Mpumalanga · Shot
Age 40. Wallace Pieter Roux (40) van die plaas Kromdraai is deur 3 mans oorval wat voorgegee het dat hulle melk wil koop, hulle het almal wapens uitgeruk en hom doodgeskiet (bo regteroog, bors en maag), en beroof, in die Witbank omgewing [TLU SA / Solidariteit list, 18-Okt-94]
View the full memorial →