✝
Heathfield Ria
9 August 1998 · Farm Boschrug, George · Western Cape · Burnt
Ria Heathfield (sy is ook nie dadelik dood nie) Bobby Reid (57) en sy seun Andrew Reid (24) en Marchant Gerber (30) is geskiet (nie almal was dood) en is toe aan die brand gesteek, Bobby het nog gelewe en is in hospitaal dood, op plaas Boschrug. [TLU SA / Solidariteit list, 09 Augustus 1998]
View the full memorial →