✝
Wilkenson W.J. "kokkie"
20 June 1998 · Plaas Sterkfontein, Villiers · Free State
Age 89. Tydens die aanval is hy verskeie kere in die kop, bors, arm en rug geskiet. Hy het die aanvanklike skietery oorleef, maar die skietwonde het hom volkome verlam gelaat. Na 'n worsteling van amper drie maande in die hospitaal, is hy op 20 Junie 1998 oorlede as gevolg van die skietwonde en mediese komplikasies wat deur die verlamming veroorsaak is.
View the full memorial →