Swanepoel Jan Andries

2 Aug 1997 · Wolwekraal, Brits · North West · Shot
Age 47. Jan Andries Swanepoel (47) op plaas Wolwekraal doodgeskiet, sy vrou Thea (46) is aangerand, die 9 jarige seuntjie Erno en 15 jarige dogter Hanja is nie beseer nie, (daar was 8 aanvallers) Brits [TLU SA / Solidariteit list, 02 Augustus 1997]
🔗 Source: web.archive.org
View the full memorial →
Remember the Fallen — a memorial record of South African rural farm killings.