✝
Barnard Jacobus Johannes "Koos
23 June 1994 · Farm Goedgevind, Steynsrus · Free State · Shot
Mnr. Koos Barnard is in die egpaar se slaapkamer doodgeskiet. Mev. Barnard is ook tydens die brutale aanval noodlottig gewond en het op 23 Junie 1994 gesterf. Die aanval was besonder wreed omdat die egpaar se jong kinders ook geteiken is. Hul 8-jarige seun, Tiaan, is in die kop geskiet maar het die aanval wonderbaarlik oorleef. Hul 5-jarige dogtertjie, Teri-Ann, is ongederd gelaat maar moes die hele trauma aanskou.
View the full memorial →