Küsel Klara

8 November 1991 · Plaas Zaaihoek, Commondale, Piet Retief · Mpumalanga · Stabbed
Klara is deur 5 mans aangeval nadat hulle die veiligheidshek oopgebreek het. Hulle het huisware en 'n bakkie gesteel. Hulle is later aangekeer en is onderskeidelik 15 en 17 jaar tronkstraf opgelê.
View the full memorial →
Remember the Fallen — a memorial record of South African rural farm killings.