Van Zyl G.G.

September 1995 · Elliot · Eastern Cape
Petrus Gideon Van Zyl Truter (66) van die plaas Elandskraal is in die buitekamer oorval, toe hy melk aan 2 mans verkoop het, sy kop is agter met ’n skerp voorwerp oopgekap, hy het doodgebloei, (huis is ook beroof) Mooinooi [TLU SA / Solidariteit list, 26 Desember 1995]
🔗 Source: web.archive.org
View the full memorial →
Remember the Fallen — a memorial record of South African rural farm killings.