✝
Roos Pieter F
31 May 1993 · Plaas Suikerkop, Balmoral · Mpumalanga · Beaten
Mnr en Mev Roos is oorval deur twee plaaswerkers wat op daardie stadium slegs twee weke in hulle diens was. Die egpaar is wreed doodgeslaan waarna die aanvallers hulle beroof en van die toneel gevlug het.
View the full memorial →